12 Februarie 2026 | 9vm – 4nm | Stellenbosch en Aanlyn
‘n Bemarkingskonferensie in jou taal…
Kom ontdek die nuutste in die veld van bemarking by ons BEMARK met SUKSES konferensie. Wees deel van ons eerste Bemarkingskonferensie wat 100% in Afrikaans aangebied word. Ons bring bemarkingslimkoppe, vars idees, gevallestudies, besprekings en netwerkgeleenthede saam sodat almal daaruit kan leer. Kom kry vars idees, ontdek nuwe tegnieke, leer van en netwerk met ander bemarkers van verskeie industrië. Bespreek jou kaartjie vandag. Ons bied ook bekostigbare promosie- en borgskapgeleenthede vir jou besigheid.
2026 Sprekers
Ons behou die reg voor om veranderinge te maak aan die program soos nodig en sonder kennisgewing. Geregistreerde afgevaardigdes sal die finale program per e-pos ontvang op 6 Februarie 2026 asook ‘n gedrukte weergawe by die registrasietafel by die Hotel.

Anneri van Wyk
Barrk Marketing

Marriet Visser
Keynote Speaker

Carina Smith-Allin
Mint PR

Prof Mornay Roberts-Lombard
UWK

Nicolene Schoeman-Louw
Schoeman Law

Jacques du Toit
Leap Digital

Nicolette Kritzinger
Uppe Marketing

Viv Vermaak
Gasspreker

Sophia Roman
Max Coaching

Nathan Visser
Three33.co.za

Salomien Boshoff
Akademia
In-Persoon Kaartjies (woon by in Stellenbosch)
R2,500 per persoon (sluit in: konferensie toegang, koffie/tee, verversings, middagete, parkering en BTW)
Bespreek vandag en kry 22% afslag = R1,950 per persoon.
Kyk Aanlyn Kaartjies (kyk op enige toestel)
R1,200 per persoon (sluit in: aanlyn toegang op die dag)
Bespreek vandag en kry 25% afslag = R900 per persoon
Ons salueer handelsmerke wat in Afrikaans bemark
Voeg jou besigheidskakel by op versoek – E-pos jou logo en web URL na info@cadek.co.za vir oorweging.





























