Bespreek "Kyk-Aanlyn" Kaartjies
Voltooi die vorm hieronder om u bespreking te maak om die konferensie aanlyn te kyk. Let wel: Elke kyker sal eie kaartjie benodig.
T&V’s: Kaartjies is oordraagbaar. Indien u kanselleer voor 30 Sept 2026 is daar ‘n 25% kanselasiefooi op die totale bespreking.
Kanselasie fooi is 50% vanaf 1 Oktober 2026 op totale bespreking. Kanselasie moet per e-pos gerig word aan info@cadek.co.za.